NVdM
Natalie Van der Merwe

1 reviews | Active since Mar 2023

19 Mar 2023, 16:22

Mej. N van der Merwe

Goeie dag, ek het al reeds die 15de Des. 2022 my ****rak by hulle (Telkom) gekanseleer asook n case nommer ontvang, hulle trek nog elke liewe maand geld by my rekening af. Ek het na verskeie besoeke aan Telkom, emails, oproepe is dit steeds nie opgelos nie hulle trek net heeltyd geld by my rekening af? Wat moet ek doen want eks raad op? Eks lus en vat dit na n prokureer sodat ons hulle goed kan opneek!!!! ALLE KLIENTE NEEM KENNIS BLY SOVER MOONTLIK WEG VAN TELKOM!!!!

0
Replies (0)