MV
Mariaan V

1 reviews | Active since Aug 2015

28 Aug 2015, 10:27

Lieg & Bedreig

Ek het 'n ****rak uitgeneem met Telkom op 12/07/2015 vir 'n M4 Aqua. Nog nie eens twee weke nie, toe ondervind ek probleme. Die foon wil nie charge nie ook nie aangaan nie.Op 03/08/2015 neem my man die foon na Telkom Cape Gate.Die foon is toe weggestuur vir herstelwerk. Ek het opgevolg omdat dit so lank neem. Ek was toe meegedeel deur Alexia dat ek 'n \brand new"foon gaan ontvang en dat dit oppad is.Op 24/08/2015 volg ek weer op en is ek meegedeel dat ek die foon kan komaf haal.My man het die foon gaan afhaal"

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply28 Aug 2015, 11:11
Official
Hello Phatgirlslim,

Thank you for making contact with us

This response serves as confirmation that your query has been received. We will look at the matter and provide feedback soon.

We do apologize for any inconvenience we have cause to you.

Should you need to contact us for any further questions please contact us via Email: ***.

Your reference number is: SM139727

Kind Regards
Zulfah
Telkom Social Media Team