AD
Adele D
1 reviews | Active since Feb 2016
07 Feb 2018, 08:52
Land lyn skuif
Wag vir landlyn om geskuif te word het aansoek gedoen moes gister gedoen word niemand daag op en niemand ****ak om te sê jammer ons sal nie maak nie nou moet ek weer aansoek doen en nog 'n week wag en my klein besigheid ly daar onder.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)