1 reviews | Active since Dec 2009
Krediet nie betaal
My telefoonlyn het ek reeds in September 2015 gekanselleer. Na talle oproepe en e-posse het Telkom uiteindelik in November 2015 erken ek het 'n krediet van R515.07 Ek het reeds twee e-posse in Februarie en Maart 2016 gestuur om my krediet te verhaal, sonder sukses (sien laaste brief van 1 Maart 2016 hieronder).

Cancellation order No ***A

Telkom skuld my R515.07 - wanneer gaan jul betaal?

Die telefoonlyn is reeds op 28 September 2015 gekanselleer en jul e-pos op 17 November 2015 bevestig dit, geskryf deur Maserole Mashibone.

Dit is nou 5 maande later en ek het nog nie die krediet van R515.07 ontvang nie.

Indien ek nie teen Donderdag, 4 Maart 2016 die bedrag in my rekening het nie, sal ek die ombudsman nader.

Die uwe,
Dr C. S. Kingsley.

Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.
Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.