1 reviews | Active since May 2016
kOMMUNIKASIE OOR SWAK INTERNET
Ek het reeds die aan Hallo Peter gerapporteer oor hoe Telkom jou bevark met hulle packet van unlimted mobile vir R999.Eerste maand goed gegaan.T****e maand het mb gedrop ,al verder en verder en nou in ons 3 de maand kangoogle na 1 minuut oop maak en PRAAT NIE EENS VAN oUTLOOK OM JOU E-MAIL OOP TE MAAK NIE. Ek het gister support desk ges***el en elke keer as hulle Telkom my n vraag vra word ek afgesny.ek het dit 2 keer prober en voordat ek daarop kan antwoord word ek afgesny en dit is op my werk se PC en nie eens op die Pakket van hulle nie. ek kan dit nie waag nie anders sal ek nog steeds gesit en wag het.verder wil hull Telkom dit in engels he omrede hulle nie Afrikaans verstaan nie soos in die geval met my klag in Afrikaans.SAL OOK SEKER NIKS VAN HULLE HOOR NIE
