FJPA
FOURIE JACOB P A
1 reviews | Active since Nov 2017
23 Nov 2017, 10:38
KANSELLASIE VAN LANDLYNE
In 2016 het ek een van drie landlyne versoek om te kanselleer. Dit het my 4 maande geneem om dit af te handel en na vele klagtes is 2 maande se maandelikse huur terug geskryf en sou telkom dit aan my uitbetaal het, tot vandag nog niks opgelewer nie.
Op 28 sept 2017 het ek die verdere 2 landlyne ook per email versoek om te kanselleer. dit moes teen einde Okt 2017 reeds gekanselleer gewees het. Vanaf begin nov 2017 volg ek weekliks op om uit te vind of dit gedoen is , al wat ek kry is dat dit op order is en nog steeds is die lyne nie gekanselleer nie. Weereens herhaal die storie homself dat dit wat versoek is nie gedoen word nie en dat ek net moet betaal en betaal.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FJPA
FOURIE JACOB P A's updateReviewer Update
12 Dec 2017, 08:45ANOTHER FOLLOW UP TODAY. THE TEL NR ********** STILL NOT CANCELLED FROM 28 SEPT 2017. NO COMMUNICATION FROM TELKOM REALLY 2 AND A HALF MONTHS TO CANCEL A LINE ITS A DISGRACE TO DO BUSINESS WITH TELKOM. SEEMS THEIR CANCELLATION DEPARTMENT DOES NOT FUNCTION AT ALL. EVEN THE FEEDBACK FROM LAUNA STOPPED WHAT MUST A CLIENT DO TO GET ANY POSITIVE REACTION FROM TELKOM???????????
FJPA
FOURIE JACOB P A's update12 Dec 2017, 08:45
Reviewer Update
ANOTHER FOLLOW UP TODAY. THE TEL NR ********** STILL NOT CANCELLED FROM 28 SEPT 2017. NO COMMUNICATION FROM TELKOM REALLY 2 AND A HALF MONTHS TO CANCEL A LINE ITS A DISGRACE TO DO BUSINESS WITH TELKOM. SEEMS THEIR CANCELLATION DEPARTMENT DOES NOT FUNCTION AT ALL. EVEN THE FEEDBACK FROM LAUNA STOPPED WHAT MUST A CLIENT DO TO GET ANY POSITIVE REACTION FROM TELKOM???????????
