MvdM
Magda van der Merwe

1 reviews | Active since Feb 2018

22 Aug 2019, 10:52

Johan van der Merwe

Ons het ons modum opgradeer by Telkom Middelburg.Na 3 ure en 20 minute is ons daar weg.Nou betaal ons al 2 maande vir 2 x modiums 2 x lyne en al die ander geriewe x 3 keer. Ons het al n complain ingesit hoeveel keer , maar elke nou en dag suspend hulle my besigheids lyn en internet. Telkom Middelburg en Telkom navrae se diens is pateties verby

0
Replies (0)