1 reviews | Active since Sept 2015
INSTALLASIE KOSTES
Ek het aansoek gedoen vir 'n telkom lyn asook 'n ADSL lyn waarna die persoon by kli?ntediens vir my ges? het dat daar geen installasiekostes is aangesien ek 'n nuwe kli?nt van telkom is. My telkom lyn en ADSL lyn is geinstalleer soos versoek.<br> <br> Ek het my eerste rekening gekry waarop installasiekostes wel aangebring is. Ek het inges***el en 'n disbuutnommer gekry: ***9. Die dame het ges? sy verstaan nie hoekom hulle vir kli?nte vertel dat installasiekostes verniet is nie.<br> <br> My rekening is opgeskort as gevolg van die installasiekostes - my dispuut is nie aanvaar nie. Dit is uiters swak diens van telkom om verkeerde inligting aan kli?nte deur te gee. Ek het wel die uitstaande kostes nou betaal. Telkom gee foutiewe inligting deur aan nuwe kli?nte. Hulle is meer as welkom om na al my bandopnames te gaan luister. Ek is nie bereid om net te aanvaar dat verkeerde inligting deurgegee is nie.
Thank you for making contact with us.
We certainly understand and acknowledge why you wanted to bring this matter to our attention.
Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Launa
Telkom Social Media Team
Thank you for making contact with us.
We certainly understand and acknowledge why you wanted to bring this matter to our attention.
Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Launa
Telkom Social Media Team
