BB
Bianca B

1 reviews | Active since Jan 2015

19 Apr 2017, 08:44

Horrible Service

<p>ek sal nooit vir telkom aanbeveel vir enige persoon of besigheid nie! Ek sukkel al vir maande lank met telkom! My internet in permanet af. My fone werk nooit nie. As my internet aan is sal ek gelukkig wees as my emails volgende jaar by die persoon uit kom omdat dit so flippen stadig is. As ek foonlyne het raas die foon so dat ek nie die persoon aan die anderkant kan hoor nie! Ek report al die probleme vir n maand lank! Ek was nice en vriendelik. Maar nou is ek gatvol! Ek vra al hoelank stuur net n tec uit laat hy die probleme kan uitsort! 'Im sorry we do not have tec to here to send to you' WHAT A JOKE</p>

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply19 Apr 2017, 11:48
Official

Hi Bianca Bray,

Thank you for making contact with us

This response serves as confirmation that your query has been received. We will look at the matter and provide you with feedback.

We really do apologize for any inconvenience caused to you.

Your reference number is: AI***

Regards
Launa
Telkom Social Media Team