VM
Vanes M

1 reviews | Active since Aug 2014

01 Feb 2016, 10:51

GREAT SERVICE

Ek wil net vir Frikkie opreg bedank vir sy goeie diens. Die personeel by Kolonnade se diens was pateties, ek kan nie verstaan dat daar steeds mense is wat na die Telkom in Kolonnade gaan vir diens nie. Julle mors julle tyd, daar is geen diens nie. Ek het my ****rak by die Telkom (in Kolonnade) gaan haal en dit na Frikkie geneem by die Telkom tak oorkant Kolonnade. Frikkie was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het uit sy pad gegaan om die foon te kry (die Telkom by Kolonnade het nie in voorraad gehad nie en het ook geen moeite gedoen om voorraad te kry nie). Hy was professioneel, het mens dadelik laat voel hy ken sy werk en weet presies wat hy doen. Telkom julle gaan ver kom met mense soos Frikkie. Hy het die naam van Telkom weer ten volle herstel na die negatiewe ervaring wat ek gehad het by Kolonnade.

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply01 Feb 2016, 14:42
Official
Hello Vanessa1971,

Thank you for taking my call

This response serves as confirmation that your Hello Peter query has been resolved and closed. Thank you for giving us time to resolve your query.



Have a fantastic day!

Regards
Keagan
Telkom Social Media Team