DO
Dewald O

1 reviews | Active since Jun 2015

13 Jan 2016, 10:19

Geen diens

Die afgelope 4 weke werk my ADSL lyn nie maar ek 10210 ges***el het om te rapporteer van 4 weke tot nou toe s? die kliente diens wees asb geduldig jou versoek is aan die tegnikus hy sal jou s***el ek nog geen oproepe ontvang nie en as ek 10210 s***el dan hou ek presies vir 59 min aan dan sny hulle my dood<br> <br> Regtig ek sal nooit weer telkom in my hele lewe gebruik nie hulle \Respone"is uiters swak regtig"""

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply13 Jan 2016, 12:29
Official
Hello Dewald Odendaal,

Thank you for allowing us the opportunity to assist further with your query.

Kindly note that this matter is currently being investigated and feedback will follow.

Your reference number is SM175015.

We sincerely apologise for the inconvenience.

Kind Regards,
Colleen
Telkom Social Media Team