PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
19 Mar 2018, 05:44
GEEN DATA KAN AFGELAAI WORD OP WIRELESS INTERNET
Telkom vat jou vir n ride met die wireless internet vir R999 unltd. Die eerst 25 gig laai dit af teen 10 mb perm af en daarna kan jy niks vermag nie.jy wag eeue om Google te laat oop maak en praat nie eens van Outlook mail nie. Inteendeel hierdie e-mail is gestuur van my foon omdat Telkom se packet van R999 dit nie kan vermag nie.Hulle dink jy sit die hele dag op jou kwar en wag vir hulle stadige of geen diens partykeer. Ag nee wat as die nie vining verbeter nie kanselleer ek die ****rak.Ek het nie eens hulle mobile router nie, net die data lyn wat absuluut niks beteken nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)