LH
Louisa H

1 reviews | Active since Apr 2016

15 Apr 2016, 12:10

Foutiewe rekening

Ek het problem met my rekening sedert ek Nov 15 opgradeer het. My ****rak is R129 per maand betaalbaar per debietorder op die 1st van elke maand. Sedertdien word groot bedrae in die middel van die maand van my bank getrek. Ek \reverse\" dit elke keer. Ek het gebel en emails gestuur en \"cases gelock\", maar niks gebeur nie en geen terugvoering word gegee nie. Ek het eenkeer 'n sms ontvang dat ek oorgegee gaan word aan die prokureur en op die swartlys geplaas gaan word en dat hulle my ****rak gaan kanselleer. Ek wag nou nog. Al wat gedoen word die foutiewe rekening word maandeliks van my bank afgetrek. My selfoon word aan en afgesit deur Telkom. Ek gebruik dit al amper vir 2 maande glad nie meer nie, het dit afges***el en geb?re. Ek bel nie meer nie, want dis elke keer 'n ander person en ek moet ALS weer verduidelik en niks gebeur nie. Ek email nie meer nie, want ek kry GEEN terugvoering daar ook nie. Ek het slegs toestemming gegee vir R129 per maand aftrekbaar op die 1ste dag van die maand. Nou word massiewe bedrae in die middel van die maand afgetrek. Ek is al jare by hulle en het nog NOOIT soveel probleme gehad nie, ek verstaan dit nie. Help asseblief!!!"

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply15 Apr 2016, 14:04
Official
Hello Lea-May,

Thank you for making contact with us and bringing this to our attention.

This response serves as confirmation that your query has been received. Please be assured that we have tasked our team to investigate and provide feedback as soon as possible.

Interaction ***

Regards
keagan
Telkom Social Media Team