CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

10 Nov 2017, 07:19

Enige manier van kommunikasie?

Hoe ****ak mens Telkom. Die foon nommers word net in Engels bedien. Stuur mens 'n epos word dit nie beantwoord en by my Telkom of op enige ander plek is daar nie 'n plek om my eie ****ak besonderhede te verander nie.

0
Replies (0)