CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

24 Feb 2015, 12:10

Ek kan dit nie glo nie !!!

Ek was sondag 21/02/2015 in die oggend by telkom in die vaalmall om my FORWARDCALL te akteveer en die ****e het gese dit sal so 2 tot 24 uur vat voor dit werk en dit is nou al amper 2 dae en dit werk nog nie. Ek weet nie hoe doen hulle die werk nie. As hulle nie die werk kan doen nie dan moet hulle iemand kry wat dit kan doen en nie die mense kan kwaat maak nie. Ek het nou gebel 23/02/2015 na telkom na die vaalmall toe en die Tshegofatso wat die foon op getel het was baie ongeskuk met my en dit gaan nie so werk nie ek petaal haar salary wat sy voor werk en sy skree nie op my nie en dit gaan ok nie so werk nie. Dan wil ek weet hoe werk sy met haar mense in die winkel en sy gaan haar verkeerder persoon kry en sy gaan telkom in die *** bring.<br> <br> Ek hoop julle bel my trig nog vandag en ek gaan ok net afrikaans praat ek gaan nie engals praat nie.<br> <br> Rudy Francis ***

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply24 Feb 2015, 15:40
Official
Hello flekke,

Thank you for making contact with us.

Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM91651.

We apologise for any inconvenience caused.

Kind regards
Igsaan Damon
Telkom Social Media Team