CJ
Charl J

1 reviews | Active since Dec 2017

12 Dec 2017, 09:18

DSL Cancelation on debitorder on ACC ***

Ons het op 8 Desember 2016 die kansellasie van die DSL op nommer ********** 088 met die nodige vorms by name "Request of service cancelaation, Afskrif van di ID van die persoon op wie se naam dit is (Ac de Kock) en bankstaat met ander dokumenet soos versoek ge-epos aan ********** . Ref nommer is ontvang. Op 24 April 2017 het niks gebeur nie en ons het ges***el na die Call centre en met Tanya gepraat. Weer is die dokumente op haar versoek gestuur na ********** sy sal dan reel dat ons die terugbetaling en kansselasie van debietor deur te gee vir afhandeling. Hierdie gesprek is opgevolg op 13 Julie 2017dieselfde adresmet geen antwoord (weer met die vereiste dokumentasie. Op ons faktuur verskyn dit as DSL Fastest R372.81. Dit is al 11 Desember 2017 en die bedrag word nog steeds afgetrek Kan iemand my help asseblief. Die bedrag beloop al R 4473.72 sedert ons die eerste aansoek ingedien het. As julle ons vra vir verwysings nommers is al een wat aan ons gegee is Ref 37281.

Graag hoor ek asseblief van julle. Ons het geen Telkom kantoor hier nie en alles was kwartaaliks met ure se aanhou probeer bewerkstellig.

Telkom wat is fout?

Moedeloos optimisties

Kassie IT & Registerhouer NG gemeente Jeffreysbaai

0
Replies (0)