1 reviews | Active since Feb 2017

12 Jan 2019, 08:26

Disrespect old people

Telkom daag voor Kersfees by Villiersdorp aftree-oord op, ruil die tannie van 83 se landlyn vir 'n ****rêpsie, en sedertdien het sy geen verbinding met die buitewêreld nie. So familie van heinde en verre kon haar nie bel op haar verjaarsdag (24 Des) of op Kersdag nie. Die jongste is mens moet glo lugtyd koop vir dié nuwe ding. DISRESPEK. RESPEKLOOS. SONDER ENIGE RESPEK. So iemand verdien mos nie enige iets nie. Plonk 'n ding daar neer. Basta net die res. Hel, nee sies man.

0
Replies (0)