AR
Ansie R

1 reviews | Active since Oct 2012

23 May 2017, 07:35

Dis nou lekker

<p>Telkom baie dankie vir n nuwe swak lyn aansoek en julle jan nou nie eens jul kant bring nie. Dankie dat julle my lyn ge 'suspence' het omdat ek weier om te betaal vir iets waarvoor ek nie aansoek gedoen het nie. Iewers langs die pad laat julle my na n boef klink terwyl julle te treurig is om aan ons die klieente n diens te verrig. Terwyl julle nou so oulik is hoop ek dat baie Suid Afrikaners hulle oe sal oopmaak en beter kyk na ander opsies voor hulle na julle keer. EK SAL ALLEENLIK hierdie rekening vereffen as enige van jul konsultante in die afgelope 2 maande soos belowe het hier op Hello Peter na my sal terug keer op n antw.oor hoekom julle eie reg in hande neem en installeer wat julle wil op klieente se eindom soos op myne self. Ek kan nou nie eens n telefoon konekteer op hierdie sogenaamde land lyn waarvoor ek aansoek gedoen het nie. Dis tyd dat julle met my ****ak maak sidat hierdie aangeleendheid uitgesorteer kan word. Julle speel vir tyd en doen soos dit jul pas. Dis swak maniere vir enige besigheid. Julle het al my besonderhede soos verskaf was op my aansoek vorm. Nou sal ek waardeer as iemand van TELKOM my asb.sal ****ak. Vriendelike groete </p>

0
Replies (1)
AR
Ansie R's update23 May 2017, 11:28
Reviewer Update

Baie baie dankie Luana my kniee is al deurgebid dat hierdie nagmerrie moet eindig. Iets waarvoor ek in my lewe nie gevra het nie. Waardeeer dat jy reageer het. Hierdie hele konsrp van n storie raak nou al n nagmerrie.