RP
Risha P

1 reviews | Active since Aug 2010

08 Apr 2015, 11:52

Deactivating line

Ons het aanlyn navrae deur gestuur oor hoe om ons lyn te skuif in die toekoms. Die eerste navraag was gestuur die 23ste Mrt waarna julle 'n geskeduleerde datum gestuur het om die skuif te kom doen. Ek het die 2de navraag deur gestuur die 26ste Mrt waarin ek gese het dat jul die afspraak moet kanselleer aangesien ons net inligting benodig oor hoe die proses werk. Michelle (+***) het toe my verloofde Ivan (Rekeninghouer) ges***el waar hy aan haar genoem het om nie die lyn af te sny nie en sy het 'n nota so aangebring. Ons lyn is wel toe afgesny die 31ste Maart. Ivan het toe weer vir Michelle ges***el en sy sou terug gekom het na hom toe. Dit is nou al meer as 'n week later en ons lyn is steeds af. Ons moet nou betaal vir 'n diens wat ons nie kan gebruik nie. Ek het gister middag probeer om vir Michelle te s***el sonder antwoord. Ek het toe die call centre ges***el waarop 'n oulike dame my probeer deur sit het na die korrekte afdeling en die stemboodskap het gese ek moet e-pos of tak besoek. Ek het weer probeer s***el waar 'n arrogante persoon (Petrofo?) aan my genoem het dat geen bestuurders beskikbaar is nie.Ons verwag dat ons ou nommer ***) weer geaktiveer word

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply08 Apr 2015, 15:36
Official
Hello Risha,

We sincerely apologise for the inconvenience.

Kindly note that this matter has been escalated to our Technical team and feedback will follow.

Your reference is: SM101921.

Regards,
Sanele Buthelezi
Telkom Social Media

Best regards,