HD
Heinrich D

1 reviews | Active since May 2018

21 May 2018, 17:14

Customer service is bad

Ek het op die 25 April 2018 n 1G day war jy n 1G nite data bundel kry . Het van my ABSA app gekoop en ek bly op die foon met telkom se mense maar hulle het tyd vir jokes maak .

ref : ********** 1

Ek wag nou nog vir feedback van hulle en my Data maar hulle het klaar my geld af getrek.

Telkom ek ken julle nie so nie .

0
Replies (1)
HD
Heinrich D's update29 Mar 2019, 10:44
Reviewer Update
No feedback? today is the 29/03/2019 and i did send a mail 10 months ago WOW really now Telkom ???????????????????????????