BT
Bridget T

1 reviews | Active since Jul 2012

15 Mar 2016, 21:37

Charged for add on data bundles

In Januarie 2016 het ek 2 selfone opgradeer. Die 10de Februarie het ek n sms gekry wat se die rekening is R1700. Ekt telkom customer care dadelik gebel om te hoor hoekom is die rekening so baie. Toe sien hul, ek is vir add on data bundles gecharge en ek moes nie vir dit gecharge word ni. Die 15de het hul die 1700 gedebit in plaas van R600. Ekt hoeveel keer gebel om te hoor waneer refund hul my R1100 wat hul my skuld. Dis al die 15de maart en ekt nog nie my geld terug gekry nie en nou het hul my die maand weer vir add on data bundles gecharge. My 2 ****rakte is veronderstel om R400 saam te wees toe debit hul vandag weer n R1000. Dit trek nou al om en by by R1700 wat hul my moet refund. Ek sukkel om my geld terug te kry. Eks al moeg om die heeltyd telkom te bel, want niks word uitsorteer nie. Ek sukkel om my geld terug te kry. Ek sal niemand aanraai om telkom mobile te gebruik nie, want hul charge jou vir goed wat hul nie veronderstel is om te doen nie en dan sukkel jy om jou geld terug te kry. Ek het my case nommers.

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply15 Mar 2016, 23:23
Official
Hello bridgettaylor00,

This response serves as confirmation that your query has been received and we will provide feedback soon.

We do apologize for any inconvenience we have cause to you.
Your reference number is SM213651

Regards
Hilary
Telkom Social Media Team