EM
Erika M
1 reviews | Active since Jun 2017
25 Jun 2020, 11:02
BLITSVINNGE DIENS
Amazing en baie vinnige puik diens, Maandag online aansoek gedoen vir wi-fi dametjie het my Maandag minder as uur daarna ges***el, my verseker ek sal my router binne die volgende 7 tot 14 werksdae ontvang, vanoggend net na 6 kry ek sms dat my TELKOM pakket op pad is, dit is mos nou diens!! Baie dankie Telkom, my router is UP AND RUNNING!! PUIK DIENS!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)