IG
IAN G

1 reviews | Active since Mar 2017

31 Mar 2017, 13:32

Blacklisting

<p>My selfoon is gesteel en ek probeer nou al vir amper 2 maande 'n blacklisting nommer kry. Elke keer s***el ek en gaan deur die hele proses net om die antwoord te kry dat hul my sal terugs***el met 'n blacklisting nommer. My versekering kan nie die eis hanteer alvorens ek die ITC nommer het nie.</p> <p>Telkom/8ta se diens is pateties !!!!</p>

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply31 Mar 2017, 14:45
Official

Good day

Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.

Your ***

We apologise for any inconvenience caused.

Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.

Best regards,