HL
Hanlie L

1 reviews | Active since Sept 2018

10 Sept 2018, 13:41

Bitter of GEEN diens van Telkom

Eintlik is terrible nie n antwoord by telkom nie. Pateties x 100. Ek het op 11 Aug aanlyn n ADSL lyn met rooter bestel vir my dogter in Stellenbosch. More sal dit n maand wees. Nog GEEN terugvoering en ek bel letterlik elke dag 4 tot 6 keer om te hoor wat aangaan. 3 uit die 6 keer is telkom aflyn dan kan niemand my help nie. Ek het vanogg 10 Sep 8uur begin bel nou net weet 13h40 die stelsel is nogsteeds af. Kan iemand n antwoord gee. Bitter bitter ongelukkig oor die diens.

0
Replies (0)