KG
Karla G
1 reviews | Active since Mar 2019
08 Mar 2019, 11:00
Bad service!! Telkom!
Telkom maak n mens regtig sie**** ? Hulle se hulle gaan ons help, maar doen niks aan die saak nie. Ons het n 4 meg lyn, maar ons spoed hardloop 0.20 mbs per sekond! Vir n sekond dan is dit oraait, maar dan drop hy weer na onder n megabite die heeltyd!! ??
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)