CH
Catharina H

1 reviews | Active since Jul 2011

18 Feb 2016, 20:59

bad service

Plus minus n jaar terug het ons in gebel oor die foon so krap dat jy niks kan hoor nie, vele tegnikuste was al hier maar kry nie fout nie. Een tegnikus het gese die boks moet vervang word maar daar is nie voorraad nie. Laas maand het my man omtrend elke dag n email gestuur dan Sms hulle die problem is op gelos, n dame het ook ges***el om te hoor of die probleem opgelos maar sy het dadelik gehoor dis nog die selfde

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply18 Feb 2016, 21:11
Official
Hello call,

Thank you for making contact with us

This response serves as confirmation that your query has been received and we will provide feedback as soon as possible.

Should you need to contact us, please contact us via Email: ***.


Your reference number is SM202563

Regards
Telkom Social Media Team