WO
Werner O

1 reviews | Active since Jan 2016

23 Jan 2016, 15:55

BAD SERViCE!!!!!

Nog nooit in my lewe sulke slegte diens gekry soos by Telkom nie. Vir die afgelope 4 maande sukkel ons om ENIGE DIENS van hierdie swak maatskappy te kry. N mens bel en bel en bel en elke keer hou ons 20 min plus aan die lyn sodat iemand ons kan antwoord of terug te kom na ons toe op die lyn.

Ons hou nou presies 40min aan sodat die manager met ons kan praat maar hy kom nooit terug na ons toe nie. Ons was al by 4 verskillende takke waar ons net verwys word na iemand anders toe en nog geen hulp ontvang nie.

As Telkom nie voor Maandag 25/01/2016 terug kom na my toe nie sal ek hierdie storie van slegte diens na Hello Peter, Beeld, Rekord, twitter en oral heen vat.

Ons betaal 799 per maand vir internet wat ons nie toegang toe het vir 3 weke al nie.

Eks so moeg en gatvol gesukkel dat ek dit oorweeg om die ****rakte te kanselleer en ek sal niemand maar niemand verwys na hierdie patetiese maatskappy nie. Dit voel vir my nie een persoon is opgelei om hier te werk nie want nie een persoon kan met opvolg met n mens nie.

Hierdie maatskappy gee net glad nie om oor kliente diens nie. Ek betaal teen duurste vir n diens wat ek nie ontvang nie. Ek is op die punt om alle ****rakte te stop.

0
Replies (0)