1 reviews | Active since Nov 2015
BAD SERVICE
Telkom Mobile

Aan wie dit mag gaan
Opskorting ( Beeindiging van diens) a.g.v swak diens

Die volgende wil ek onder u aandag bring

2. Die persone in sekere afdelings is nie bevoeg om hul werk te doen nie .
Dit het amper 2 weke vir personeel by die Brits Tak geneem om 3 ****rakte te bedien en te aktiveer Ek het ure gespandeer by tak om die probleem uit te sorter a.g.v hulle beperkte vermo? om die probleem op te los .
Die Brits Tak se personeel het geen passie in hul werk en is glad nie angstig om hulp aan te bied , als moet uit hul getrek word

2. Die 30ste September kry ek groot skok toe ek my bankstaat nagaan en vind dat Telkom R12996.83 op my debiet order afgetrek het wat ek toe dringend gaan terug trek het by die bank.
Ek is met die klagte na Brits Tak om te probeer uitvind waarom die groot bedrag . Hulle kon my nie s? nie, maar het wel die saak \gelog"case ***9 en case ***7 intussen het die een foon glad nie gewerk nie en hom by die tak gelos"
Thank you for making contact with us
This response serves as confirmation that your query has been received.
We will investigate and provide you with feedback.
We do apologize for any inconvenience we have cause to you.
Your reference number is: SM164663
Kind Regards
Zulfah
Telkom Social Media Team
Thank you for making contact with us
This response serves as confirmation that your query has been received.
We will investigate and provide you with feedback.
We do apologize for any inconvenience we have cause to you.
Your reference number is: SM164663
Kind Regards
Zulfah
Telkom Social Media Team