1 reviews | Active since Oct 2012
Aktiveer asb my lyn
<p>Baie dankie Telkom as julle so gaaf sal wees om my lyn asb.weer te aktiveer sal ek dit baie waardeer . Julle rekening is vereffen volgens dit wat ek wel op my eie bekom het .Dankie ook vir jul samewerking maar met jul smse wat julle uitstuur kan geen rekening betaal word nie .Daarom vra ek soos aan my bekend gemaak is,dat julle aan my maandelijs n uiteengesette rekening na my posadres sal stuur sidat ek dit kan oorhandig aan die persoon wat van nou af sal toesien die rekening betaal wird soos dit moet Ek moes ongelukkig regsadvies inwin omdat geeneen van Telkom tot op datum na my terug gekeer het nie,dus sal my prokureur van nou af sorg my rekening reg sal wees voor enige verdere betalings.Baie dankie hello peter dat ek op hierdie enigste manier ****ak kon maak met Telkom wat geensins teryg kommunikeer soos hul beloof om te doen .Die rekening is tans vereffen sois deur hul gestuur na my op Dinsdag 29 Mei 2017 .Dit is reeds vereffen om 10.09.28 sekondes.Baie Telkom stuur nou asb .gereeld my pos na my adres en ni met n sms..Waardeer jul samewerking baie al kry ek geen samewerking .Ek het nog respek en intergiteit oor en my menswees het jul probeer skend met wat hier gebeur het .Dit gaan reggestel word verseker Vriendelike groete van n baie onstelde sowel as telleurgeselde klient tans van Telkom .2017 gaan n goeie jaar wees .Voorspoed </p>
