MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

12 Apr 2016, 07:51

ADSL lyn is pateties

My ADSL lyn is pateties stadig en baie swak. Dit is die heeltyd aan en dan af en dan aan en dan af en ek is gatvol daarvoor want ek werk in die aande op internet en kan nie die afgaan van die internet bekostig nie dan verloor ek al my werk. Ek dink dit is 'n skande om so baie vir 'n ADSL lyn te betaal en daar is nie behoorlike internet nie. AS ek Telkom bel se hulle net ek bly in 'n area wat DALK swak opvangs het. Ek wil dit nie hoor nie want ek bly in Pretoria waar daar veronderstel is om oral opvangs te wees. As ek langer met dit gaan sukkel sal ek regtig moet oorgaan na 'n ander internet lyn en baie mense waarsku teen TELKOM se swak internet lyne. Ek is ook nie die enigste wat kla daaroor ek weet van nog mense

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply12 Apr 2016, 08:17
Official
Hello pretoriusm,

Thank you for making contact with us and bringing this to our attention.

This response serves as confirmation that your query has been received and attended. We have interrogated the line and the test results indicate defects at present. We have reported the incident to our testing centre to evaluate the problem and dispatch a field technician. The generated fault reference number will be relayed to the contact provided.

***

Regards
Keagan
Telkom Social Media Team