LC
Lucy C

1 reviews | Active since Nov 2020

04 Nov 2020, 15:51

Aan wie dit mag aangaan

<div>Hi daar ons was by telkom ucapped wifi het ñ deposit van R700 betaal ons dit gekanseleer ek het hule gebel en als toe sè hule is reg sodra ek dit wil kanseleer moet ek na die naaste telkom kantoor toe gaan maar ek moet ñ maand kennis gee so toe dit tyd word gaan my broer en sè vir hule dat hy wil kanseleer toe sè die man is reg maar toe hy by huis kom toe is die wifi af my broer het terug gegaan en gevra wat nou jule het gesè 30 dae kennis maar nou sit jule hom net af so dan soek ek my R700 deposit terug die man hetmy bank besoderhede gevat maar tot vandag niks en die lewe is swaar as is hoop u kan my help</div>

0
Replies (0)