WR
Wilma R

1 reviews | Active since Dec 2023

11 Dec 2023, 16:24

Internet

Ek is met wondernet al vir n jaar, twee weke gelede het my internet net opgehou werk, na vele probeerslae is daar vir my gesê dat FrogFoot het die fiber oorgeneem, ek het GEEN kennisgewing ooit daaroor gekry nie. Na vele gesukkel is daar nou vir my gesê dat FrogFoot die lyn sal oopstel vir R100 meer as wat ek tans betaal. My vraag is hoekom? Hoekom is ek nie ingelig nie en waarvoor die prysverhoging. Dit is onaanvaarbaar. Ek is fed up vir wondernet en Frogfoot wat net geld tap uit gewone mense. Ek gee 0/10 vir albei en wondernet sal ek nooit ooit aanbeveel nie.

0
Replies (1)
WR
Wilma R's update13 Dec 2023, 12:16
Reviewer Update
Dit raak nou belaglik - elke keer wanneer ek met Wondernet agente praat, kry ek net lee beloftes, eers blameer hul als op Frogfoot, dan ****ak ek Frogfoot en hulle weet weer van niks, ek is op van al die beloftes, dit is nou 3 weke dat ek sonder internet sit. Ek wil kanselleer, maar nou moet ek hoor ek moet 'n maand kennis gee, waarom - ek het betaal vir 'n hele maand maar ek het geen internet nie? Wondernet se diens in pateties en ek sal hul nie aanbeveel by enige een nie. As ek vra om met 'n bestuurder te praat, dan hoor ek hy/sy/hulle is in 'n vergadering en as ek vra dat hul my moet terugs***kle, dan kry ek geen reaksie. Ek is op van sukkel.