MN
Madalein N

1 reviews | Active since Aug 2022

02 Aug 2022, 17:53

Uiters Swak diens

Ek het my Rain se datum verander na die 1ste maar het n paaiement op die 29ste July betaal nou wil hulle he ek moet weer betaal hulle my kaart afgesit. Toe ek hulle bel om uit tevind wat aangaan en met n Supervisor wou praat word die foon in my oor neer gesit. Ek dink hulle diens is uiters swak

0
Replies (1)
Rain
Rain's reply02 Aug 2022, 18:08
Official
Hi Madalein .

We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
 
We're going to get on this asap.
 
Thank you,
rain.