MS
Martie S

1 reviews | Active since Jun 2020

04 May 2021, 15:37

*******

Mense OPPAS vir RAIN internet. Ekt my Rain die 8ste April 2021 gekanselleer en die 9de het hulle hulle device kom haal.

Die einde April 2021 toe steel hulle R700.50 uit my bank rekening en ek glad nie eers meer hulle toestel het nie.

Noudat ek my geld terugsoek nou is hulle vol stories.

BLY WEG VAN RAIN INTERNET- WIFI AF!!!!

0
Replies (1)
Rain
Rain's reply04 May 2021, 16:09
Official
Good afternoon Martie.

Kindly accept my apology for the inconvenience caused.
Please note that the billing team is working on resolving your issue and will get back to you.

kind Regards 
rain