AH
Amelinda H
1 reviews | Active since Apr 2019
03 Mar 2023, 08:18
Swak diens
RAIN ek het my Rain gekanselleer op 1 Feb vir einde Feb ek het die vrou gevra of ek die einde van die maand moet betaal en sy het NEE gese. Vandag trek hulle n paaiement af en se ek moet betaal. Hulle se OK sy moes vir my gese het om die rooter aftes***el en nie te gebruik nie wat sy OK nie gedoen het nie. Sy maak 2 foute met n oproep en AL wat Rain se is jammer ek moet betaal. Ek voel dit is nie my foute nie so hkm moet ek betaal. Die firmas is hier net om hulle sakke vol te stop worry nie oor jou as klient nie. Moet nie met Rain deel nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Rain's replyOfficial
03 Mar 2023, 08:34Hi Amelinda
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this asap.
Thank you,
rain
Rain's reply03 Mar 2023, 08:34
Official
Hi Amelinda
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this asap.
Thank you,
rain
