J
Juland

1 reviews | Active since Nov 2023

07 Jan 2025, 06:55

slegte diens geen opvangs

ons het vanaf 12 Desember 2024 geen sein, geen wi-fi. Verskeie kere gerapporteer. Niemand bel jou eers terug nie. Dit is agv gesteelde kabels by die vodacom toring. Jy moet vir n diens betaal wat jy nie eers kan gebruik nie. Dan kry jy n e mail en se jy moet hulle ****ak want hulle kry jou nie in die hande nie. Nou hoe moet jy bly bel sonder sein, geen wi-fi. Waar is die tegnikuste. Geen onverskoning of n alternatiewe plan van af**** of iets om te vergoed vir die tydperk wat jy glad nie jou wi-fi kan gebruik nie. Maar daar word gese drasi jou rooter na Benoni toe sodat jy daat kan opvang. Ek bly glad nie eers naby Benoni nie. Die is n skande

0
Replies (1)
Rain
Rain's reply07 Jan 2025, 07:57
Official
Hi Juland,

We're sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.

Thank you for bringing this to our attention we are currently looking into your connection query and will be in touch with you to assist further.

Thank you.
rain.