MD
Martha D

1 reviews | Active since Aug 2020

12 May 2022, 09:26

***** internet

Wil net graag weet wie se geld is gesteel deur Rain internet want hul het n R1780.00 uit ons bank gesteel wil hul aan gee by hof dankie

0
Replies (6)
Rain
Rain's reply12 May 2022, 09:36
Official
Hi Martha 

We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected. 

We're going to get on this asap. 

Thank you, 
rain
MD
Martha D's update12 May 2022, 09:42
Reviewer Update
Ja ja ja jul se dit elke maand maar hoor niks van jul nie so ek gaan jul maar net hof toe vat en klaar kry om vir jul te wag is n *** storie
MD
Martha D's update12 May 2022, 12:14
Reviewer Update
***
***
Betaal die geld terug voor more of ek vat die verder ek sal koerant toe ook gaan ek het die bewys van betaalings en die kanselasie epos
Capitec
HH Swanepoel
***

Bel my op *** as julle my soek
MD
Martha D's update12 May 2022, 14:29
Reviewer Update
*** storie het al my paaiments en plus as jy nie betaal nie dan sny hul jou dadelik af sal als hier op media gooi die eerste keer wat ons by julle aan gesluit het het ons n 1000.00 betaal en daar na elke maand en die 15 Desember 2021 het ons gekanselleer so as jul staf die geld steel moet ons nou daar onder ly en dan steel jul ons geld uit bank uit
MD
Martha D's update12 May 2022, 15:05
Reviewer Update
Okay nou hoe skuld ons julle geld ons het die 14de Desember2022 gekanselleer en ons het gedowngrade n paqr maande voor ons gekanselleer het so hoe skuld ons julle geld as ons elke maand betaal het
MD
Martha D's update12 May 2022, 15:30
Reviewer Update
Hoe is November se betaaling vir oktober?
As ons nie betaal nie sit julle dadelik die internet af. Julle het gese mens betaal dan gebruik ons die internet nou is dit weer n ander storie.