1 reviews | Active since Apr 2025
RAIN IS KLOMP K#$ BLY WEG
hier is ons mar we dis al waner hulle iets trai don as ek n review hier los van 14 MAR 2025 het ek n problem met rain net werk by die huis en die 4g in my foon met die foon se hulle dis my foon het die sim card al in 3 nuwe foone gehat die sele so hulle stuur to n nuwe sim card mar dis die sele nou is dit we die foon so rain jy moet my nou se moet ek all die foone koop wat da is tot ek n foon kry wat met julle sim card werk ? oh ja dan wil ek ok weet gan julle al dai geld trug gee vir die foone wat ek moet koop? die wi-fi by die huis meer as 60% van die dag werk hy nie werk dalk vir 2min dan is dit we af vir amper n uur as jy met hulle prat se hulle skyf die ding ek kan die ding skyf nie want hy is op n pal dit wys ok op my rain profil dis nie n router wat jy kan rond skyf nie . to se hulle dis die toreng wat n error gee sal dit gou reset okay werk vir n dag reg venaand we die sele mre prat we met hulle dan we ales van voor af we n error al die toring reset so bly dit an gaan . eks nie lelik nie mar ek dink n person wat nie skool gegaan het nie sal ok se gan mak julle torengs reg want hy gee nie virniet n error nie tot my 10 jar oud en 12 jar oud kinders se so . so die wat die lees bly weg van rain af hulle soek net geld mar kan nie hulle k#$ reg mak nie . en rain as julle my bel mak seker eimand bel my wat die k#$ kan reg mak
Thank you for bringing your complaint to our attention,
We're sorry your rain experience hasn't been as good as expected.
We will be in touch to further assist.
Regards,
rain.
Thank you for bringing your complaint to our attention,
We're sorry your rain experience hasn't been as good as expected.
We will be in touch to further assist.
Regards,
rain.
