GH
Gerhard H

1 reviews | Active since Nov 2022

24 Nov 2022, 17:34

Rain

My internet is meet af as aan en my rekening is R999.00 Elke maand.Elke dag van 17h00 1/2h af Dan aan weer vir a 1/2 Dan af weer so g vol al my friend is by Vodacom en op selfde touring geen probleem by hom Gaan so aan Al vir 4 maande 😡🤬😡😤😠😠😤😡🤬😭😭😭😭😭.Het Al gebel sal glo vir my geluk het Nog niks hardloop my besigheid van die Huis moet heeltyd verskoning vra omdat ek nie betyds antwood nie.Kwotasie last nee man . Ek is in die mediese bedryf en kan nie so aangaan sonder internet nie .Hoor van heelwat wat kla in PE nou kla ek ook maar .Is skaars 500meter van die touring !!!!!!!!

0
Replies (2)
Rain
Rain's reply24 Nov 2022, 17:41
Official
Hi Gerhard.

We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected. We're going to get on this asap. Thank you.rain. 
GH
Gerhard H's update24 Nov 2022, 18:03
Reviewer Update
Thanks 👍 will see if it work