JT
Johan T
1 reviews | Active since Aug 2019
20 Aug 2019, 13:02
PATETIES IS NIE DIE WOORD NIE!!!!!!!!!!!!
Wens daar was 'n nul rating want dit is die patetieste netwerk waarmee ek nog te doen gehad het. Ons modem en sim kaart word gesteel en toe moet ek hulle ****ak want niemand daar kom terug na enige navraag nie. En blykbaar kan niemand daar Afrikaans praat nie???? Daar is ook nie 'n 24/7 nommer wat mens in geval van so 'n situasie kan s***el nie. Hulle is onbehulpsaam en duidelik onopgelei. Hulle sal tien teen een nie eers op die "review" reageer nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)