PDvB
Pieter De vos Botha

1 reviews | Active since Feb 2025

30 Apr 2025, 19:06

No internet

Die slegste diens wat jy kan kry. Vir amper 2 maande het ek geen internet in die aande. Ek het al ń paar keer gebel maar niemand tel op nie. Het al gekla op die website maar dit help ook nie. Hier is ń pasr mense om my met die selfde probleem. Ek sal hulle glad nie aanbeverl nie.

0
Replies (1)
Rain
Rain's reply30 Apr 2025, 19:56
Official
Hi Pieter De vos Botha,

We're sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
Thank you for bringing this to our attention we are currently looking into your and will be in touch with you to assist further.

Thank you.
rain