KS
Koos S
1 reviews | Active since Apr 2020
27 Sept 2022, 11:13
*** *** baie ***
Dag se julle ek wil net vandag se hoe sleg is dit om met rain besigheid te doen. Eers verkoop hulle n produk wat glad nie werk nie en nou dit . Na dat ek my kanselasie in junie maand gedoen het het ek niks van hulle gehoor nie tot gister toe hulle n debied order deursit vir betaling . Nou bel jy hulle en hoor dat jy nou 7 dae moet wag om jou geld trug te kry. My punt is eers *** hulle my rekening by die bank op en nou dit. Jy stuur emails en niks gebeur nie hulle kom glad nie trug na jou nie. Ek dink dit is die ***ste internet wat hier in ons land is . Ek raai niemand aan om met hulle besigheid te doen nie .stop om met hulle te werk . Hoop almal lees dit en verstaan waaroor dit gaan .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Rain's replyOfficial
27 Sept 2022, 11:39Hi Koos
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this asap.
Thank you,
rain
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this asap.
Thank you,
rain
Rain's reply27 Sept 2022, 11:39
Official
Hi Koos