1 reviews | Active since Jan 2024
Gatvol vir Rain
Op die 11de Januarie het Rain die wifi afgesit en van die 12de het ek hulle begin bel om te hoor wat die hel fout is. Hulle het my die heeltyd die reboot ding laat doen met geen luck. As jy bly bel is dit net die heeltyd hulle sal kyk na die probleem. die volgende week het ek n sms gekry wat sê "your payment was unsuccessful" waar ek hulle gesê het ek het betaal en het die bewyse daarvoor. Ek het dit 2 keer vir hulle deur gestuur en na die whatsapp nommer van Rain waar hulle net mooi niks gedoen het nie. Elke keer selfde storie, hulle sal kyk wat hulle kan doen. In die proses het dit my geld gekos om data te koop omdat hulle te *** sleg is om hulle werk te doen. Vanoggend, 25 Januarie 2024 weer gebel en nou ewe skielik n tegniese probleem ***. En 4 sms'e gekry wat sê ek moet betaal vir die maand en as ek probleme ondervind moet ek hulle bel.....***ken WOW, as hulle my nog niks gehelp het nie hoe gaan hulle nou. Ek is gatvol vir hulle *** stories en leë beloftes.
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this ASAP.
Thank you,
rain.
We're really sorry your rain experience hasn't been as good as you expected.
We're going to get on this ASAP.
Thank you,
rain.
I send proof that my Rain was paid and wait for feedback now.
I send proof that my Rain was paid and wait for feedback now.
