GB
Gideon B

1 reviews | Active since Mar 2018

04 Mar 2018, 13:17

Uitstekende diens en spoed op Adsl.

Ek het my nuwe adsl rekening maandag by hulle oopgemaak en is beindruk. Die diens is 10 uit 10 en die spoed is omtrent 100 maal vinneger as afrihost.

0
Replies (0)