JS
Johan S
1 reviews | Active since Mar 2017
27 Mar 2017, 13:32
fiber is nommer een
<p>Ek het my Telkom fiber gekanseleer want die spoed was ver te stadig. Ek het 'n rekening by openwebb oop gemaak en nou werk als soos dit moet. dankie aan Zelda vir al haar hulp.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)