SM
Susan M
1 reviews | Active since Jul 2022
09 Jul 2022, 09:00
Beste internet in Suid afrika.
Beste internet by ver. Ek is al saam met die mense vir meer as 8 jaar en het nog nooit 'n probleem ondervind nie. Ek weet nie waaroor hierdie mal lot aangaan nie. Hulle betaal nie hulle rekinninge en dan word hulle afgesny en skielik is dit 'n 1 ster. Dom dom dom. My baas het een van hulle lte by sy huis en hy is net so gellukig. Gaan een vir my seun wat op universiteit is nou bestel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)