NM
Nadia M

1 reviews | Active since Mar 2018

28 Jan 2025, 15:42

Slegeter diens het ek nog nie beleed nie

Nie dat ek dink hierdie help enigsins nie. maar at least het ek my se gese. Wat 'n *** spul is hierdie mense nie? Hoe lank kan dit vat om 'n fiber lyn te le? Vir 'n besigheid. Mens ruik die luiheid op hierdie mens wanneer hy die dag besluit om te kyk wat hier aangaan. Dan is hy hier vir 2min, loop en kom nooit weer terug nie - dan word ek sommer geblok op whatsapp ook as ek vra nou wat nou? Vat julle fiber in druk dit so diep as moontlik waar die son nie skyn nie.

0
Replies (0)