JH
Jaco H
1 reviews | Active since Aug 2015
02 Dec 2015, 12:54
bad service
Ek het in April 2013, R627.00 oorbetaal vir 'n telefoon stelsel wat nooit ingesit is nie, het ook nooit weer die geld teruggekry nie, geen oproep om onverskoning te vra nie.<br> <br> Ek wil asb so gou moontlik weet hoekom ek nog nie my geld teruggekry het nie.<br> <br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)