JS
Juanita S

1 reviews | Active since Sept 2021

23 Oct 2021, 06:16

MorClick is die beste

MorClick is die heel beste .... my installasie is sowat 5 maande gelede gedoen, werk steeds 100% .. dankie aan die installasie span, MJ en Paddy, hulle het en ongelooflike werk gedoen, ek het baie bome om my huis en hulle het steeds die sein gevind. MorClick dankie vir die internet en goeie diens, maar die belangrikste dankie dat jy vroulike tegnici in jou veld bemagtig het. Ek sal voortgaan om MorClick met my vriende, familie en sakevennote te bemagtig. MJ bly skyn soos jy is. bly veilig 😷

0
Replies (0)