GK
Giel K
1 reviews | Active since Sept 2021
01 Oct 2021, 00:09
MORCLICK EN MJ 🌟 🥇
MJ van MorClick is 'n baie spesiale, talentvolle en professionele jong dame, van haar verkoopspunt tot haar installasie, skitter sy. Dankie aan haar en MorClick het ek die beste internet. En ja, ek sal aanhou om kliënte haar kant toe te stuur, aangesien sy 'n mense persoon is. Hou so aan MJ WILLISTON
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MorClick Satellite Internet Solutions's replyOfficial
01 Oct 2021, 10:39Baie dankie, Giel. Ons waardeer jou positiewe terugvoer!
Best regards,
MorClick Satellite Internet Solutions's reply01 Oct 2021, 10:39
Official
Baie dankie, Giel. Ons waardeer jou positiewe terugvoer!
Best regards,
